Gebed

Gebed

Ons gemeente is daartoe verbind om “gedurig te bid” (1 Tess 5:18). Ons doen dit deur:

  • mekaar aan te moedig om elkeen genoeg tyd aan gebed af te staan.
  • ’n maandelikse gebedsbrief uit te gee.
  • elke Dinsdagmiddag vergader die gebedsgroep in een van die kategese-lokale. Kontak gerus die kerkkantoor (021 852 5004) of Lorinda van Tonder (082 416 9429).

Gebedsbrief